Jaarboeke

Menseregte 220


 
Modulekode MRT 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB en BA met spesialisering in regte (a) Geskiedenis van menseregte in Suid-Afrika (b) Regsfilosofiese en politieke perspektiewe op menseregte (c) Toepassing, beregbaarheid en uitleg van menseregte (d) Jurisdiksie, prosedures en remedies (e) Beperking van fundamentele regte (f) Internasionale menseregte (g) Analise van geselekteerde fundamentele regte
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Publiekreg
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences